Compartir
Nôko Die Ridder 1: 'n Onverwagte Geskenk (en Africanos)
Eleni Theodorou
(Autor)
·
Aaron Laroc
(Ilustrado por)
·
Telling Tales Publications LLC
· Tapa Blanda
Nôko Die Ridder 1: 'n Onverwagte Geskenk (en Africanos) - Laroc, Aaron ; Theodorou, Eleni
Libro Nuevo
Importado
Envío: 10 a 14 días háb.
22,41 €20,16 €
Reseña del libro "Nôko Die Ridder 1: 'n Onverwagte Geskenk (en Africanos)"
Diep in die Mpumalanga bosveld, is 'n jong gekuifde ystervark besig om te worstel met die aankondiging van 'n nuwe toevoeging tot sy familie. Hartseer, en 'n bietjie jaloers op hierdie nuwe baba, dink Nôko dat daar nou geen tyd meer gaan wees vir hom en sy ouers om saam te wees en die nodige oorlewings vaardighede aan te leer nie. 'n Genotvolle storie van vriendskap en kompassie, is Nôko die Ridder die ideale manier om jong lesers te lei om sinvol uiting te gee aan hulle ontwikkelende emosies. In hierdie avontuurlike en prettige verhaal, kinders sal belangrike lesse oor die aanvaarding van verantwoordelikheid en die effektiewe hanteering van hul emosies leer. Hulle sal ook pret hê terwyl hulle van Suid-Afrika en die unieke kultuur, wild, en habitat leer!
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos .
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.